|
 |

Kierie Kwaak Gaste Eenhede is in die pragtige Jonkershoek vallei, 50 km vanaf Kaapstad, geleë. Die rustige, veilige landelike atmosfeer is die perfekte bestemming om te ontspan na 'n dag vol aktiwiteite. Akkommodasie vir gaste bestaan uit twee skakel-eenhede, 'n woonstel met eie ingang (eenheid 3) wat deel van die hoof opstal is, en die Familie Gastehuis.

|