Welcome to Kierie Kwaak!









EENHEID 1

R500 per een persoon per nag.
R700 per twee persone per nag.


EENHEID 2

R650 per een persoon per nag.
R900 per twee persone per nag.
R1100 per drie persone per nag.
R1200 per vier persone per nag.



EENHEID 3 (WOONSTEL) (Minimum 2 nagte)

R700 per een persoon per nag.
R900 per twee persone per nag.
R1150 per drie persone per nag.
R1400 per vier persone per nag.



FAMILY GASTEHUIS
(Minimum 2 nagte)


R1800 vir 1 tot 4 persone per nag.
R400 vir elke ekstra persoon daarna.
Kinders welkom maar word as volwassenes bereken.
Babas onder twee wat in die bababed slaap bly gratis.



Tariewe sluit die volgende in:
  • Beddegoed (word weekliks vervang)
  • Handdoeke (word vierdaagliks vervang)
  • Braaigeriewe
  • Algemene inligting
  • Kinders onder 1 jaar gratis

Nie by die tarief ingesluit nie:
  • Vervoer
  • Tel/faksgeriewe
  • Televisie
  • Wasgoed
  • Braaihout
  • Ontbyt
  • Skoonmaakdienste tydens verbyf (indien wel benodig mag dit vooraf met bestuur gereŽl word teen 'n tarief van R60/uur, skottelgoed en wasgoed uitsluit)